Jongste aktiwiteit:

April(Bladsy 3)

wanneer ek kyk na die drome en onbevange vertroue daarin, van ‘n kind huil ek soms lang, druppende binnetrane   jammer-vir-myself trane omdat ek te oud voel om te droom   kwaad-vir-myself trane omdat ek nie my kleindogtertjiedrome probeer vang het voor dit in my grootmenssiel verlore geraak het nie   dankbaar-teenoor-God trane vir die […]

Ek het vir agtien jaar by ‘n kleuterskool gewerk waar ek deurgaans die twee tot vierjariges onderrig het. In elke ouderdomsgroep tref mens spesifieke gedrag en mylpale  aan. Kenmerkende aspekte wat ooreenstem met hoe klein kindertjies die lewe beleef, die lewe benader, die lewe aanpak. Wanneer jy egter daagliks met kleuters werk,  kom jy gou […]

  uit die diepste van donker nag breek die lig van nog ‘n dag elke skroom straaltjie lig vorm sy eie kleur brug . soos drome vervaag wil werklikhede opdaag verdwyn mis van die mistieke in realiteit van harde werklikheid . soos dae verander die weke die nagte vlieg in skadus verby die dreuning van […]

in samekoms neste dreun sing die mense hommel bye om ń sentrale bron vir soetheid in raadsale bou ons met herhaling aan een gedagte gang hexagon was skuilings in eenvormigheid in zoom vergaderings drink ons heuning tee stil vasgevang in donker was kamertjies verseker eie sagte kern die enigste waarde bron terwyl ander soetstrome versuiker

my ou huis staan nogsteeds in ń Vrystaat grondstraat beton heuning afgebaken die eers nuwe straatnaamteken nou baie verdof die ou kombuis waar dikboud ouma eens gerondskarrel het om gister se skottelgoed vandag se boerekos staan nou leë oogkaste binne my lê vars jaarlikse tuiskomste die groet van kleintyd vriende sonder huidige rookskerms van vele […]

Brons   Eenvoud bring vreugde glimlaggend trek hulle kringe in die sand vriendskap vorm ń hegte band al sit hulle met lyfies geboë dans glimlaggies in ondeunde oë eenvoud bring vreugde in kinderharte murmureer nie oor gister se smarte donkerte belig met brandende kerse koue lyfies wikkel dieper onder wolkomberse ellende genadiglik bedek deur die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak