Jongste aktiwiteit:

Terugblink oomblik

Terugblink oomblik

Leef oomblikke om van te lewe
dank God vir wonderlike tye
kan opstaan en voort strewe
wil nog soveel doen in lewe

Oupa en ouma kyk uit bewonder
sit op stoep van hul huis
lewe saam was iets besonder
kinders gevoel hul altyd tuis

kleinkinders saam en boek lees
wag bly dat oupa oor stories praat
van wat was en gewees
Baie goeie tye, nooit te laat.

Hul het vir elke oomblik geleef
lag , tevrede saam als gedoen
glimlag as hul oor verlede sweef
afgesluit met n’ gelukkige soen




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Amelia het n geregistreerde lid geword

  • Net_Anri het n geregistreerde lid geword

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak