
Hoogtyd
In my is ‘n bom
tiek-tak-tiek-tok so loop hy
vandag klop hy sag
maar in hierdie nuwe jaar
hermens ek myself.
© 2019 Caren Kearley
Kopiereg voorbehou
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
In my is ‘n bom
tiek-tak-tiek-tok so loop hy
vandag klop hy sag
maar in hierdie nuwe jaar
hermens ek myself.
© 2019 Caren Kearley
Kopiereg voorbehou
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2019 projek