Junie 2017-projek -EERSTE
8 vm., 1e. Junie 2017
Junie 2017-projek — FAK
Eerste!
Die Hiefel en die Fiefel is op besoek by hul kammalandse Tannie in haar bosveldhuisie. „Ag, Tannie, sing jy van blomme vir ons.”
„Kinders, kinders, díe tyd van die jaar is alles gevries. Kyk, selfs die bye moet pollen-ys lek.”
Fluit-fluit, my storie’s klaar.
Eerste!
[5 sterretjies ↓…….]
1e.Junie2017…………………………….* * * * * ……………………………………tje
[Ja, maar ek sien nie waar die deelname aan Junie 2017 is nie! Toe maar ek skryf eenvoudig by Junie 2016 in.]
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.