Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesVerhale – Algemeen(Bladsy 135)

Ma Ek moes op my vingers tel hoe lank jy al dood is. Dit voel nie so lank nie. Tog voel dit soos altyd. Seker omdat ek nooit ’n plek kon kry om hierdie ding te bêre nie. Jy en jou dood. Ma. My ma. Die dronklap. Dit is nou uit. Dis die ergste wat […]

Gister is die kleur van ’n ou foto. Die eerste teken van jou liefde is wit wolke aan die begin van lente. My liefde vir jou is ’n dieprooi roos. My geskenke en blomme aan jou is ’n pouveer se reënboog. Ons eerste soen is helder sonlig. Ontrouheid is die kleur van roet op glas. […]

Die byna-vergete-skadusiel sluip in die aand deur die stad se strate. Hy beweeg tussen die flikkerende geel ligte wat in die strate brand om hom weg te hou. Hy talm in die donker ranke van middernag, in die kraak van vloerplanke en dakke wat afkoel ná ’n dag in die brandende son. Hy fluister in […]

Lank gelede is dit al – daar het ‘n gesinnetjie geleef: Pa, Ma en twee liewe klein dogtertjies. Hulle was welgesteld en het aan niks geskort nie. Altwee, die Ma en die Pa was besorg dat hulle kindertjies net die beste sou kry, net die gesondste kos en fynste kleding, die beste, nuutste opvoedkundige speelgoed, […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Cobus Kruger het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak