Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 16)

  niks vermoedend sonder om iets te verwag gebeur dit net – oor en oor dieselfde godskreiende wreedheid weer – en – weer, sonder gewete slegs met die vrees om gevang en gestraf te word geen morele kwessie slegs harde sinnelose moord – op – moord gileaditiese bloedsug sielloos sonder empatie so asof lewe nie […]

    soms is omgee nie groot woorde maar stilte van ‘n stoel wat nader trek dit is die breek van brood in die donker oopmaak van ‘n deur wat lank toe was   almal loop met skrape aan ons siel stukkies van ‘n pad wat te steil was en tog wanneer jou hand myne […]

  hoe lank nog sal ek die drae van my verlede moet belewe die geklae herhalende ontgogelende uitputting die pyn saamsleep van bitter wyn   so wyd as dié Here se genade so wyd lê vredevolle sinvolle lewe voor vir almal wat soek   © Tearlach. (Soms word “Drae” as ‘n moderne voornaam gebruik wat […]

    onbaatsugtig is jou lewe lewe om naaste te dien verewig in wat mens sien evangelisasie in jou strewe   ontgogelde lewenservaring stampe en stote van ruheid onbeskaafde einde in gruheid elke moordslag ‘n verklaring   hoe lank nog kan dit voortgaan ontsluit tog die onbekende, Heer kan die boeremens nog bestaan   © […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed