Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 38)

(Met apologie aan DJO) Een klein tree vir die mens, een reuse sprong vir die mensdom.  – Neil Armstrong  20 Julie 1969 Die partytjie jil in jolige rumoer weergalm guitig tot diep in die nag, hul vier die Apollo 11 retoer en die mens se nuutverworwe mag. Daar is geskerts, gedrink, gelag op ‘n duikplank […]

    jou houding verraai jou siel geringste gesigsuitdrukkings kan vertolk word as saam of teen jou gesig is die tv skerm van jou gevoel enkele mense het daardie dooie pokergesig waarby niemand aansluiting kan vind of vertolk selfs na eerste indrukke verkoop jou gesig jou goedgesindheid kos vertroue in mense deeglike gekontroleerde ontleding van […]

    van die lewe se konsert kry niemand ‘n program nie om koesterend te leef is genade genade ontvang en weer gegee stille liefde sonder woorde ‘n drukkie hier en daar maak koesterende lewe waar belê daarin koester die oomblikke wat nooit weer op jou pad sal verskyn met dieselfde liefde ongekoopte liefde – […]

Soveel keer word ek stil en droom van ’n lewe teen die hange van die Outeniqua-berge van die Klein Karoo. Waar harte van kuns leef en die Kangogrotte harte betower. Om die draai van die Knysnawoud, daar waar ’n siel rus vind. Klein Karoo, ek voel elke tree op jou velde, voel die grootheid van […]

Inkdief ○ 2026 Ryno. Alle regte voorbehou. ” Op jou perd galop jy deur my hart se woorde. Jy beleef die gevoel en liefde.Elke letter skree jou naam, want jou siel praat saam. Uit my kluis van woorde raap jy alles wat jy wou hê. Plunder my naam asof dit nog nooit bestaan het nie. […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed