Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 37)

Moedverlore-vlakte Ryno du Plessis 2026 Agter die berg, op Moedverlore-vlakte, het selfs die reën gepak en trek. Gras smeek en bome bid vir drie druppels water. Die windpomp, hy het jare terug al ophou werk. Vaál en alleen staan ‘n bedelaarshuisie wat vra vir net ‘n bietjie seën. Sou die pad jou ooit daarheen lei […]

Ousie Liesie Ryno du Plessis 2026 n Vrou altyd op ‘n missie, haar hande staan vir niks verkeerd. Soggens vroeg voor die son opkom, is sy reeds aan die blom. Wasgoed met die hand gewas, netjies opgehang Met ‘n glimlag roer sy haar pot sy weet vanaand eet sy heerlik aan haar askoek en sop. […]

Skadu van geluk 2026 Ryno. Alle regte voorbehou. Soos elke mens wens ek vir daai diep liefdesuur. Hier in my bors brand die hitte van liefde, gloeiende vlamme. Waar loop my liefde in die donker nag? Sal jou lig dalk op my pad val met ‘n bietjie glans? Is wense regtig swart, of is daar […]

    met hierdie olyftakkie stuur ek jou genoeg liefde vir ‘n volle maand in jou lewe hoop ek dit bring vir jou hoop na jou lang tydperk van droogte maak jou optimisties vir wat kom gee jou ervaring van reine liefde van Sy beloftes deur Sy Gees bring vir jou moed, genesing en kalmte […]

    mie’ ra;’k’ ‘e’’l’ . miraculum uit mirari wat ‘n wonderlike gebeurtenis bloot net die spreektaal Afrikaans bly steeds ‘n mirakel uit omstandighede wat steeds verwondering oral skep bloot die buitengewone fonetiek verryk deur soveel ander tale verhoog sy status as wonder so wek drome en gedagtes strofes en verse wat steeds Afrikaanse mirakels […]

Skadu van geluk 2026 Ryno. Alle regte voorbehou. Soos elke mens wens ek vir daai diep liefdesuur. Hier in my bors brand die hitte van liefde, gloeiende vlamme. Waar loop my liefde in die donker nag? Sal jou lig dalk op my pad val met ‘n bietjie glans? Is wense regtig swart, of is daar […]

Toeka se dae ○ Ryno du Plessis 2026 Goeie ou dae toe musiek nog sin gemaak het, bure suiker kon ruil en die dominee nog huisbesoek gedoen het. Kerke vol, tronke leeg en Crocs nog nie bestaan het nie. Goeie tye toe dames nog bestaan het, voor mans se boude op hul hakke gehang het. […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed