Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 36)

Lewensblare © Ryno du Plessis 2026 Soos blare in herfs, waai herinneringe van die verlede ook soms weg. Soos lewenswinde waai, behou elke mens, soos elke boom, nie die blaar wat val nie, maar die koelte wat bly. Lewensherfs, vat die lelikheid weg, maak plek vir lente wat wag.

    oor die duine kom daar lieflike wysies van groen woude met dwergies wat fluit speel en dansend beweeg al om hul vuurtjie van takkies wat geur van heuning dra   oor die golwe dreun  lied van leprechaun wat vertel van dors en honger van seevaarders ver oor die see wat water kom soek […]

Gekraakte wêreld Modder skilfers, uitgestrek. Veld waar water eens ’n weg kon baan. Dorre grond — die wêreld het gekraak. Onder my skoen gee die aarde mee. In ons eens goeie planeet, waar jy goed en kwaad kon meet, lê skilfers van ’n wêreld in mense se harte. Trane het gevloei,seer en vrees het almal […]

Brons my wasgoedpennetjie-dae die matgroen verslete katoenhemp deel sy vars-sonstraal-geheime met die dofgrys donserige jas wat langsaam (eensaam) op die herfsblaar-akker-rooi hang en wag ek verlang meteens na Ingrid Jonker se ‘Begin somer’ … die houtskoolrook kruip krulstert nader en my skoorsteenpothoed vind sy rusplek op die ongeslypte steen as bykans vergete troon die hangkas […]

    salige stilte oomblikke van klankloosheid waarin gedagtes ook begin staak salig want dit is baie raar en kosbaar enigste oomblikke van regte stilwees genestel en gesetel in jou Skepper wanneer alle verlange stil word die gevoel van onbekwaamheid die onvernoegdheid daardie knaende leë gevoel van iets wat skort stil raak maar ook volledig […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed