Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 43)

    groen blaar die seringboom voete in die sneeu en pers blomme kleure paradys wat sprei oor wit aarde soos groen seringbome met pers blomme so is verlore liefde wat smelt in ‘n verlede met sy skaars onthouwaardige gedagtes wat pers kleur op ‘n sneeu-ouderdom smelt dit weg in lente fleur en son wat […]

Rooipen Disleksie het die wêreld my gekroon. Letters ruil dis my troon. Spel blus my gees en bly my grootste vrees. Rooipen het ek leer ken “dom” plak aan my soos gom. Penpyle vlieg later jare, met my hande in my hare.Steeds `’n stryd:hoe gaan ek dit als begryp? Met waardering aanvaar ek elke korrigering. […]

    met klappe oor jou oë gaan jy deur jou leefwêreld dit bepaal jou gemoedsgesteldheid kleur jou houding, oortuiging en leefwyse persoonlike geluk en vrede gevorm deur jou gesindheid eerder as jou daaglikse omstandighede openbaring van wat regtig jou binneste mens regeer vertoonkas van jou vlak van liefde liefde vir jouself jou naaste en […]

    ek sit op my duin terwyl die oggendson skalks sy strale oor my baai kom gooi speelse vertoon van vurige liefde wat alles omgelf en deurdring met hitte, warmte en genot grappig druis die golwe ondeund sweef meeue guitig lê die witsoom wat wegsak in sand tergend die wete more is nog een […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed