Wanneer gaan jy dit weer hoor?
Die meeste mense sê die een of ander tyd iets waaroor hulle hul tong kan afbyt. ’n Mens hoor daagliks, direk of indirek, iets wat jy waarskynlik sou verkies het om nie te hoor nie. Tog hoor ’n mens soms iets wat so uniek is dat jy wonder of jy dit ooit weer gaan hoor. […]
RIDDERS VAN DIE YSTERPAD HOOFSTUK 4
HOOFSTUK 4 Tiny gaan stort eers gou voor hy fietsloods toe stap, sy blik op die draer vasmaak en die pad vat huis toe waar sy mense vir hom wag. Die lug is bewolk en Tiny weet dit gaan begin reën deur die middag en as dit vannag reën gaan dit n moeilike rit wees […]
Ek is lief vir jou
EK IS LIEF VIR JOU Ek is lief vir jou met jou lagbruin oë Daar’s ‘n speelse glimlag om jou mond. Ons is getroud al 20 jaar. Dit voel nie so nie, tog is dit waar. Die jare vertel dit wel. Ons het meer grys hare as wat ons kan tel. Ons het gehad goeie […]
Elke dag
Haastig gejaagd opgetof in wit en rooi stap ons deur enge tonnels met vernoude visie na ons wolkekrabbers se toe-vensters verby. Onder n boom in die parkie het die bergie vroeg al haar eerste dop gegooi… Rooi linte in die hare en nóg een om die bottelnek getooi. Elke jaar op hierdie dag vier sy […]
Die pad na jou hart
Ek het gistraand gedroom ek loop in ‘n doolhoof in die doolhoof van onthou het ek my hart verloor Op ‘n voetspoor wat deur my hart se grense loop dit maak ‘n nuwe venster oop liefde bely in die mooiste neurie- klank Jy skilder in jou hart vir my ‘n pad ‘n pad wat afwaarts […]
Rooivlam II
Met die eerste oog op doodslag Dit is vier uur op ‘n koue Sondag wintersoggend, vir een of ander rede kon Johan Van Schalkwyk nie weer aan die slaap raak nadat hy twaalf uur wakker geskrik het van ‘n nagmerrie nie, maar hy lê rustig in sy bed en staar na sy vrou, hy staar […]
Rooivlam I
Die eerste skoot “Word wakker, word nou wakker!” skree Angelique vir haar man toe sy sien daar kom ‘n vreemde man by haar kamer deur in terwyl sy en haar man slaap. “Word wakker, Johan, word nou wakker !” skree sy so effens harder toe die vreemde man al by die bed is, hy stap […]
Liefde met drukkies
Jy is my altyd-luister-oor jy gee my nuwe perspektief die lig in my lewe die sonskyn in my dag Jy is in my drome neem my gedagtes oor jy is die lyngrafiek wat deur my hart loop die eenheid wat saak maak Ons liefde is enkelvoudig saamgestel en kompleks jy is die geldige antwoord my […]
In die koesterkolle van die son
Van sandstorms waai oor die goue woestyn en die maan silwer strepe verf oor ‘n droomland Land waar die sonbesies lag warm son ons lywe koester ons spore in die sand – langs mekaar, – verby mekaar, – uitmekaar! Drome wat nie wyk, wat ons terugneem op ‘n pad wat was ‘n onuitwisbare pad! Band […]
Winterreënnag
winter by die deur swart reëndruppels orals donker nag breek my jy het my stukkend geskeur en wil net alles weg wens ©Roeline 6 Februarie 2017 14:05