Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1182)

Die SKEPDRIE Die fluitjie blaas: Einde van die spel, en daar lê ek vasgenael onder die hele pak voorspelers. Ek het regs agter die skrum uitgebreek, ‘n oomblik op een voet gebalanseer, gemik, die bal laat val, met links deurgeswaai; die bal trek toe ‘n bietjie ver na links, maar word deur die wind gevang […]

Musikale Taboes (Bel canto = with great legato or smoothness) Waar kom die mode vandaan om pragtige bekende liedere se lieflike gedrae bel canto styl so onherkenbaar te vermink met allerhande onpaslike en onmusikale versiersels genoem “embellishments” maar in die geval met onmusikale taboes van frilletjies en fralletjies en draaitjies liedere se hele karakter verander, […]

sy kom kaalvoet oor die duine van ‘n Weskus-strand en loop alsó deur die sagte (en baie warm) sand om haar enkel is daar ‘n riempie vasgebind met sewe koperkrale om die stringetjie gesnoer sy’t ‘n skerp klip in haar hand en wyl die wind net effe roer breek sy deur die see se branders […]

Ek weet my kind jou hart is gebreek aan tien duisend flarde flenters geskeur! Ek weet my kind die liefde maak seer Vind môre se wysheid in dit wat jy vandag leer. Jy hét nog so baie sovéél om te gee daar ís soveel beter visse in die see… Daar is soveel beter te “kus” […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed