Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 194)

berge lê wydsbeen in die groet van dag strekmerke bloei binne ‘n spinneweb van lewe die naeltjie ‘n kloof golf groen waar wind askiestog blaas en plante diennaars is in afgoding van die son ‘n stillewe voëls volg natuurlike orde ‘n ritueel so oud soos tyd dus wasem asem wolke na stil vallleie hier verkrummel […]

Aangesien dit almal en alle aspekte van ‘n samelewing raak; van ekonomiese stabiliteit tot persoonlike veiligheid en sosiale welsyn, is die uitwerking van politieke veranderinge op die mens baie dieper en meer omvattend as wat die meeste van ons eintlik besef. Dit kan hoop bring, soos wanneer nuwe beleide groter gelykheid en regverdigheid teenoor die […]

  die groot Spoorsnyer volg my spore toe dit nog kaalvoet was krom en skewe spoortjies in die sand stuur Hy dit met doelgerig tred   elke struikel – elke val noteer Hy want Hy is en was altyd daar om te help al het die spore later diep groewe gelaat en my hart wroegend […]

almanakke print kaal om die sterrekunde in jou woorde te ontleed donker blou drip dit kwaad se nagedagte op my bors kunsmatig streel altyd uit die hoeke van jou bek wat lig laat ontglip uit die bekragtiging van jou aksies en my wasig agterlaat in maanmaande se bane as die water begin styg voel ek […]

in verskroeide strate van Kartoem bars bomskerwe los oor die Nyl waar magsiek monsters harteloos roem om die broses tot ootmoed te doem wyl onheil in krygsgewaad skuil in verskroeide strate van Kartoem elke huis en hospitaal verdoem met braaksel van oorlog bevuil waar magsiek monsters harteloos roem en hulle eiewaan hoogheilig noem terwyl skrapnel […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed