Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 210)

in openbaar met premissie staan sy sonder vel oopgevlek tot op die derm vasgevang in plastiek toeganggeld gee terug steier reg en mooi kyk tyd na beelde in plastiek in room witraam vloei reënboë kleure voorheen ook geure gestol in plastiek die brose mens as ń kuns uitstalling en hekse gruwelpot verewig in plastiek *Herkenning […]

rigting is duidelik op ń alleen paadjie duidelik uitgetrap ongeag die lê van die veld rigting versplit by pad kruispunte waar koppe voete laat swaai na die onbekende dansmaats dans saam op dieselfde pas gly glad oor die baan in vastrap harmonie breekdansers dans apart op maltrap ritmes alleen ruk elkeen in ń desibel hel […]

sandsteenmure verweer sandkorrel sandkorrel… en klip trou weer met baar grond sandsteenmure verweer in laatmiddag sonstrale hoëveld goudbruinvelle met baar wonde die sandvel skilfer as moddermismessel verweer en gee geboorte aan sand klinies uitgeverf staan sandsteenmure in die vrye ope veld as grondskelette

wanneer die kakofonie van klanke om my bars rek en krimp my bloedplaatjies verwoed op hul mars brand suurstof borrels witwarm deur my spiere smag my droë longe na die vars seelug vervat my gedagtes hul beginpunt versnel my siel weereens sy lewensreis na êrens of dalk nêrens ©Teárlach.

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed