Onthou
Die ou skooltjie het stil onder sy verslete sinkdak gelê. Die dakplate het sag geklap soos die oggendwind daaroor geskuur het. Die stof het in dun strepies oor die vloer gelê. Lien het haar hande aan haar rok afgevee. Sy het gestaan en kyk hoe die kinders een vir een inskuif met kaal voete wat […]
Myne
‘n sonneblom land langs wuiwende koringlande met oranjegoud somerson wat op doringbome blom net in Afrikaans kan ek dit kraai waar boerewors op kole braai.
heimat: ʼn sonnet
my ou woltrui bly soms agter in my kas terwyl ek deur die nuwe wêreld wroeg die kleur is glo passé die styl word vermy vir dertig jaar alreeds beter om meer buigsaam om te gaan iets meer modern aan te glip vir gemak geen afkeur geen gekopskud en geklik van tonge en geen dutchman-grappe […]
Die laaste sekonde
Die laaste sekonde Deur: Ryno du Plessis Soveel geleef, soveel het ek beleef. Gedagtes van tyd het bly kleef. Kreukels en sagte voue wys op die vel. Merke wat oor die lewe vertel. Tog stel ek uit om reg te stel. Klou vas aan dit wat eintlik ontstel. Hou vas aan gister asof tyd terugloop, […]
daagliks
verdraagsaamheid deug der deugde gestel om aan te leer of te verbeur maak gelukkig of onvredenheid elke dag het sy eie stryd van nyd vooropgestelde idees wat vermy alles wat goed is of kan wees word negerend afgeskryf so gebore negatiwisme open tog jou hart raak ontslae van jou smart wees bly genade […]
my Afrikaans…(Goud)
ek bring vir jou verse, ek dig vir jou in die diep skadu van die groot geeste …Fagan en Langenhoven Leipoldt, Marais, et al… probeer ek my bes my stem weergalm in die gange van jou geskiedenis én toekoms al is ek niemand van belang ek stap die pad oop vir my nageslag met my […]
Staande in die Val
Staande in die Val Deur: Ryno du Plessis Hoog geklim, ver geloop, bou ’n lewe op geloof. Voet wat struikel, klippe los, staande op ’n rots. Rots gee mee, jy kan nie meer, niks kan die val nou keer. Rotse stort neer, begrawe in “kan nie meer”, steek uit jou hand na ons liewe Heer. […]
Herfs van Onthou
Herfs van Onthou Deur: Ryno du Plessis Vol gegroeide takke, skadu van die boom, dra hy sy kroon van blare. Winde waai en blare word gesaai—eers groen, toe in alle kleure. Met ’n lewe tussen die blare kyk ek terug oor soveel jare. Winde het gewaai, lewensblare is gesaai. Uitgedroog, gekoester in ’n boek, vasgevang […]
Bottervisse in die “jam”
Bottervisse in die “jam” Deur: Ryno du Plessis Sag jou woorde, mooi die beloftes. Drome gedroom, kastele gebou. Nuwe lewe saam beplan,emosies het opgedam. Alles vir niks; dit was al die tyd soos bottervisse in die “jam”. © Ryno du Plessis 2026
[SILWER] – ONDER DIESELFDE SON
ONDER DIESELFDE SON In die stof van ou paaie lê stories versteek, in wind oor vlaktes wat sag oor my spreek, van mense wat bou, wat struikel, wat gaan ’n land vir baie, maar tog een bestaan. Onder dieselfde son… staan ons gebind, deur hoop wat nog groei, al waai daar ’n wind, my taal […]