Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 4)

    al lê die koue wolke laag trek dit met yskoue geloei oor ons onstuimige baai   al waai die wind my koud klou voëltjies bibberend in takke wat swaai en net wil breek   al swig my gemoed voor pyn swaarmoedige aanvaarding daarvan wat oudmaak voor die tyd   al sien ek net […]

Net niks Gemoed sleep soms swaar. Die lewe se storms wil net nie bedaar. Gejaag na niks en stemme wat spook. Van alle vrede reeds beroof. Vind iewers vir niks. Geen woorde om te verduidelik, geen “jy moet” nie. Daar waar niks rus is die geraas geblus. Rustig agteroor en niks om meer te verloor. […]

Hart se wens… Soos die res van die wêreld se grootste droom, word sukses gejaag om rykdom te behaag. Tyd raak minder, uitgawes meer, om jouself te wees het langs die pad verlore geraak. Roem het ‘n duur prys om te betaal, dit word van dag tot dag bepaal. Klaar gejaag na wind, beleef ek […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed