Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 94)

  as duin ‘n rots was sou ek dit dalk ‘n klip genoem het   sou my hart verhard sal ek dalk ongenaakbaar geleef het   wat is dit van ‘n duin dit smokkel met my kop veranderlike gees   drome op my duin met fynbos getooi in pers wil my tande kners   wat […]

    koelte sak toe oor die weskus donker wolke trek saggies oor spoedig val die eerste druppel   vroeg al kordaat fisante vandag heerlike verfrissende reën geval nou gaan fynbos en vygies blom   selfs die ergste wind het gedraai tolbosse lê verslae alleen en tuur gemoedelik grom-brom kransduif   net geoefende oor kan […]

  ‘n dowwe skoot tref nie ‘n dowwe skoot verwek nie .n dowwe skoot weerklink nie ‘n dowwe skoot bly verdwyn   hoe dowwer die klank – hoe dowwer van baie harde klanke verdoof gehoor harde eentonige skerp klanke maak skade krap op ‘n sinkplaat skryn jou oordrom   my dowwe oor luister intens teen […]

  om iets groot te verstaan om daardie iets met jou begrip om-te-vang, te verwerk en begryp so moeilik jy dit vind om iets groots te kan inneem en verstaan so moeilik is dit om iets baie klein te verstaan   U grootheid breek alle grense U grootheid oorspan alle begrippe U grootheid ontstaan voor […]

    van vroeg af styf om af te kan buig is raar op sy hurke gaan sit taboe maar loop kon hy loop en stap dit alles te danke aan die melk die virus het in melk gekom stille monster wat verlam party het in ysters geland ander het dit nie gemaak ‘n epidemie […]

    soos dief in die nag uil wat skeer oor die duine volg doelgerig skadus van ‘n rot wat vreesagtig piep in vlug   deur gedagtegange sluip herinneringe luid in nagmerrie drome vervat koets breinselle vervaard   oorheersende tamboergeluid wat ritmies vreesaanjaend juig bring oer-reaksies in spier en vlam voel vingers en bene verlam […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed