Jongste aktiwiteit:

ProjekteJulie 2021 – OOP projek(Bladsy 2)

Beste INKers

Ná wat blyk ‘n moeilike oefening in Intertekstualiteit was, in ons vorige projek, sal ‘n oop projek seker verwelkom word.
Hierdie maand is die projek dus ‘n instruksielose oefening.
Daar is geen reëls aangaande struktuur, tema, lengte of andersins nie.
Dit geld vir al die afdelings.

Al wat ek kan sê is: lekker skryf.

Gebruik die geleentheid om jou eie stempel op jou werk af te druk.

Skryf heerlik in Afrikaans.
Skryfgroete
Projekbestuurder
*Skryf in Afrikaans, dis ‘n goeie gewoonte.

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

ek staan op die drumpel van gemoedstoestande ervarings in lewensgroei terwyl besluite voorregte kry in omstandighede van vatbaarheid kennisse beweeg oor ons paaie geleidelik word hul deel van jou lewe terwyl jy sekeres toegang gee in jou spasie en ander nie weet jy verseker wie en wie nie die kuns om mense te lees kom […]

magdom jare verder onder God se Almag beur alles na vore oor berge en dale tussen waterstrome en aarde klinkende simbale ramshoring basuin donkerwolke magtelike dreunings beur die son steeds na vore en werp homself oor die aarde dae, maande, jare, eeue heen spruit uit die wereld die bose kringloop van alom teenwoordige invultrasie wat […]

woonstel venster uitkyk ń ander woonstel agterent kamers dieselfde uitgelê mure deurskynend dun standaard gemene swaarkry toekoms is dun vir loopneus kind dubbel brandewyn pa niemand skree onaanvaarbaar die moto hier is oop kanaal plesier in eie nesbou gebied die gemiddelde man met gewerkskaf lawaai te erg om ander te hoor die gegoede ry verby […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed