Stof alleen
Stukkies van ons oorsprong
Hang dik in die lug
Terwyl ons onsself probeer flous met maskers
Soos ons in stukke van onsself verstik
Asem ons mekaar in…
Veels te gemaklik, as jy my vra
Ons hang ons op in doringbome
Glimlag asof dit normaal is
Reëndans in stof, drooggelukkig
Snye van liefde
met ‘n nasmaak van vergeet
Siel soekkend, alleen
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
diepseer woorde . . .