Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Bejaardes"(Bladsy 3)

fondasies diep gegrawe stene van geslagte waarde in vele vlakke opgebou tot bergtop kastele onder gras dak prentjie uitsig vensters eet tyd aan grysman op alle vlakke koper klop loop agent herlei vrae aan krom gebou eienaar as sieknotas tuis warmte vervaal koue vul hartkamers bene bewe vensters ratel verkoop beweeg aan

Die aanvoeling was daar dit het ons gewaar die skommelstoel in die hoek gee die aanduiding en begin ons soek want in die aand was daar ‘n ou man en wonder ons wat is sy van heen en weer het die stoel gewieg vra ons vrae het hul gelieg tot eendag gewaar ons die graf […]

so met die tyd wat loop en die vaardigheid met die hande wat verswak kom lê gedagtes diep in my hart aan jare se ondervindinge ontdek in twee hande wat nooit vir niks verkeerd gestaan het nie pluk ons wel die vrugte van handgemaakte goedjies wat agterweë bly by hulle wat omgee maar o, weë […]

Verlies van geheue Twee doodsgordyne wat eens oë was en jeug se lewensglans word dowweglas; verstar sielloos, sienloos verby my blik sinstorend in onbegrip verstrik. Verward, verdwaal, het ek haar tog gevind met min onthou (in son se bloedig’ heet met kaak geklemd en hare ongebind, die rug verkrom) my en my naam vergeet! “Kom […]

Teer genade hande Bring Liefde in aanraking Breek die uurglas van die verlede ‘n Verlede in die niet vergaan Groot stewige hande Bring Liefde in omarming Hou die uurglas van die toekoms ‘n Toekoms van saamstaan Sagte gerimpelde hande Bring Liefde in berading Dra die uurglas van hoop Hoop van ‘n nuwe bestaan Saamgehoude hande […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed