Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die dood"(Bladsy 38)

Ek wou vir jou ‘n kamer inrig aan die sonkant van die huis, waar God se duiwe koer as die wind stil raak maar in die opelugteater – van die onsienlike – het ‘n dobbelsteen verkeerd geval, met laaste lig het jou hart ophou klop en die Bloureën blom my kind ek wens jy was […]

Aan die sonkant van jou hemel het ek ‘n bos vol soene geplant nog voor jy dood was net vir jou, want as jy eendag deur hierdie woud stap sal jy dit raaksien – een vir een afpluk en my rooslippe sag oor jou wang streel en dalk onthou jy dan hoe ek destyds my […]

ek wou jou kontak voor jou laaste uur trots het my weerhou innerlike draak wat blaas met vuur ek wou jou omvergifnis vra om dit nie alleen meer te dra hartseer het my weerhou prentjie nou is al om aan vas te klou ek wou my liefde vir jou gee skoonveld, niks om na terug […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed