Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die dood"(Bladsy 40)

Jy was langs my toe ek gist’raand “Walk the line” kyk in die sitkamer, jy is by my as ek aan tafel sit en bid, jy staan teen nege uur buite in die winterson en wag saam my dat die tenk moet oorloop, onder ‘n kaal perskeboom sit lees jy rustig jou koerant op ‘n […]

Bloedrooi blom granaatroos langs ons slaapkamer, deur die oop venster in die kombuis ruik ek verbleikblom se gisters in oorvloed, vandag en môre se geur en kleur, die eerste rose nà ‘n wilde winter beur na lewe en in die grasgroen perskeboom kwetterfluit vrolike vinkies hul vreugdeliedjies douvoordag- sou jy nou lag en sing in […]

Vang die aandlig van ‘n somersnag en die kleure van swewende sterre – wat skynheilig drome blink poets. Ja, gryp met jou siel na ‘n halfnag wat bleek breek soos die begin ‘n sprokie. En as jy iets hieruit kan kry, om ‘n droom vir jou te baar hou dit styf vas, soos ‘n moeder […]

Toe ek en my skaduwee die eerste maal ál was wat oor was wis ek nie hoe geil kán liefde groei as dit son en water kry jy het my leer liefde skryf sonder ‘n uitveër, sonder ‘n klad en toe het Hy jou weggevat my trane wat aanhou drup, drup, drup sê dankie – […]

Stilte drup klankloos, tydsaam stilte vou leë arms om my menswees dit druk my vas in die gang, die kombuis, voor die rekenaar – mense lag en steek kerse aan die brand karre ry verby, facebook word ‘n feesmaal van vrolike gedekte tafels en vakansies-by-die-see “dit sal beter word!” in die nuwe jaar kyk hoe […]

Solitaire Ek mis jou die meeste as ek op my blyste is as ‘n dag vol sonlig en kleur my hoog opgelig het tot daar waar die hemel, en jy, is dan mis ek jou die meeste want vir wie anders as Brakkies, my worshond en Hagar, my swart hond (ja my swarthond…) kan ek […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed