Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die dood"(Bladsy 41)

Breekbaar broos in die almag van jou kwesbaarheid vertroetel die oordeel die stof wat saam die wind wegwaai breekbaar liefkoos die hoekoms en waaroms jou soos ñ mot en kers mekaar uitdaag tot laatnag en die reuke en geure van gister se lag jou mondhoeke troos ñ lewensreis wat aan die einde van jou aardse […]

Hulle sê die verlange spoel soos golwe oor jou siel dit is die alleenheid wat jou gelukkig wees verniel. Die gat wat agter gebly het na jy weg is met my hart is gevul met soutwater (dit brand!) van die trane wat nie val oor jou nie. Hulle sê die verlange spoel soos golwe oor […]

Sinvolle lewe Pa jy het die lewe geleef ten volle met oorgawe jou kinders jou rykdom jou kleinkinders jou kroon goud en silwer die had jy nie hart wat warm geklop het wel rugby was jou passie vurig kon jy raak beslis onreg het jy nooit geduld die Here het jy gedien God en Sy […]

Swart gee my ‘n swart roos die kleur van rou die kleur van dood die kleur van donker geen kleur(e) meer nie slegs swart verf alles net swart donker hou daarvan donker is my vriend ons ken mekaar al jare ons hou van swart (smart) geen son, slegs duisternis wanneer donker my omarm met sy […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed