Hierdie Herfs
Hierdie herfs Paasnaweek is vroeg hierdie jaar. Maar, nie vroeg genoeg om die aankondiging van Herfs te ontwyk nie. Sommige slimmes vertel dat Winter die einde van die seisoene is en dat Herfs die vooraand van daardie einde is … Soos vandag die vooraand van ons Verlosser se lyding is. Hoe asembenemend is die besef […]
Ons groet mekaar nie meer met ‘n soen nie
Ons groet mekaar nie meer met ‘n soen nie Is daar rede in die kerke van ons tyd se debat oor wie mag en wie nie kan nie? Was daar rede in die briewe wat Paulus aan die nuwe gemeentes geskryf het? Was elke brief nie tóg geskryf met ’n spesifieke gehoor en ’n spesifieke […]
NA DIE HOOGTES
NA DIE HOOGTES Depressief is jy. Bejammering verteer jou siel. Jy sink …. Jy wíl so voel. Jy wíl jou oorgee aan dié droewige ellend’. Gods arms lig jou op: My kind, jy’s nie gemaak vir putte nie. My kinders is gemaak vir hoogtes hoog.
HOOP
HOOP Wanneer jy worstel, moenie wanhoop nie. Daar’s hoop; daar ís ‘n antwoord. Wag op God, wees sterk, en laat jou hart nou sterk wees. Wag op Hom en luister. Wag …. Hy sal jou uit jou angste red. Hy gee ‘n antwoord, keer op keer. Hy gee ‘n lig in donker nag. Hy lei […]
NIKS
NIKS ….? Ja niks – geen doel geen ster geen droom – net niks. My Here, U is alles!
Hoor ons noodkreet O’God ..
Gee ons vrede op aarde, dit is ons noodkreet o’Heer. U regeer, wees die antwoord op ons gebede. Want ons glo in U, U alleen is ons Regeerder. Beskerm ons volk teen die vyand, want hul slaan toe keer op keer. Gee ons die nodige wysheid O’God, om teen die vyand te wen. Hierdie is […]
So Beskryf Ek Dit….
In die begin het God die wêreld geskape, alles wat leeg was, het vol geword. Aan elke mens het hy liefde gegee, sodat ons niks kan kort. Vir elke mens op aarde het Hy lief, en dis ook hoekom ons Hom moet dien. Sodat ander en almal, Sy liefde deur ons kan sien. En al […]
Dankbaar vir U beloftes
Die keuses wat ek moes maak lank geleë, was dalk verkeerd maar ek’t baie daaruit geleer. Vandag het ek heelwat bereik, dalk nie wat ek wou nie, maar die lewe gee my nou ‘n beter uitkyk. Omvou met oneindige liefde elke dag, kan ek net sê dankie God, vir al U liefde, en vir die […]
Die Wonderwerk.
Jackie vat haar man se hand waar hy op sy sterfbed in die hospitaal lê, sy begin haar hart uitpraat met hom, sy het nou al haar knieë deur gebid, dit is waarom sy besef hierdie is God se wil en nie haar wil nie, dus moet sy dit maar so aanvaar. “My man, dat […]
Drome
DROME Jou droom is dood. Jou ideaal tot niet. Jy is verpletter en verslaan. Al wat ‘n deur is, het net toegegaan! Jy duisel teen ‘n muur. Daar’t niks meer oorgebly – geen poort wat na vervulling lei. Maak oop jou oë. Kyk om jou rond. Daar êrens in die duisternis is nog ‘n skrefie […]