Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Geloof/Godsdienstig"(Bladsy 135)

Die minaret Die minaret rank slank en pik ‘n net klein kus fynjies na die sterretjies met ‘n spits tuit bekkie en skalkse kykie om bedags weer teen die blou lug streng en getrou as vingerwysing te dien vir gesiene en gering— Lank na hanekraai as daglig stadig lamppit opdraai deurklief vanuit die minaret die […]

Die son bestryk verblykte blare goud in herfs se matte okerkleurigheid en tussenspasies skaduwees verkoud, verdwaal in swak-onthou vergetelheid. Maar vooraand word windstiltetjies ‘n bries wat geil en dwarrels teen die kranse gier; die skamelsyfering uit rotse vries langs witgekalkte nes van lammergier.̀ Wit lê die ryp om bogrondgroei te weer en roesgevlekte blare te […]

Genade Sondaar soekend hart roep na God. Onkundig vloekend eer geen gebod! Weifelende lewe leeg sonder sin. Niks voor te strewe geluksvrede is min! Dolle gemoedstoestand moeg gestry! Voos uitgebrand eindeloos gely! Lewensvreug gejaag sondaarsin ervaar. Verwoes, verlaag opgeleef en klaar! Skuldig, is verdoem verklaar gevonnis. Godsgenade roem salige kennis. Dan genade, vergewe verlos uit […]

klepels luier teen gegote luid en die stad ontwaak onder vlerkgegons van skutbrons duiwe – oggendstond laag op laag om gebed-oud knieë priesters en profete pluk wonders uit die uurwerk van verlede tyd om kraakvars op te dien met melk en heuning – doem verbloem in die koorsang van gevalle engele ‘n stil geprewel van […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed