My liefde vir jou is soos goud…
Soms wanneer ek hartseer of kwaad is en ek hou jou vas, kalmeer dit my gemoed en dit bring weer die mooi uit my uit. Wanneer ek partykeer kwaad is stoot ek jou weg, maar jy bly nogsteeds my enigste hondjie-kind. Ek het jou so baie lief al die woorde wat ek skryf is nie […]
Verbode Vrugte
Elsie pluk haar lessenaar se boonste laai oop. Hieraan moet sy n einde maak, sy kan nie meer so met ‘n getroude man flankeer agter die se vrou se rug nie. “Wat de heng?” Vra sy haarself ” my ma het my mos nie so groot gemaak nie.” Sy staan op, uit haar stoel en […]
Liewe Susan…
“Kom, kom, laat ons nou gesels, jy wil mos” lui Susan se Whatsapp boodskap aan haar skelmpie Tertius, sy huiwer vir ‘n oomblik en kliek op die stuur knoppie. Dis vandag al twee maande wat hulle oor en weer oor Whatsapp met mekaar flankeer, al is Susan getroud, en eintlik ‘n groot gelowige vrou, die […]
Eugene De Kok
Eugene De Kok sit voor die kaggelvuur, dis ‘n koel winter nag, hy verlang na sy vrou wat vier dae gelede oorlede is. Haar naam was Engela, sy is in hulle plaashuis vermoor, maar Eugene sit nou in sy woonstel in die dorp. Hy het sy eie woonstel hier in die dorp, Marais-stad. Hy is […]
Emmers vol liefde.
Emmers vol liefde…(die hele kortverhaal) “Bekka, jy weet dan hoe lief ek jou het, ek sal jou nooit verneuk nie!” Bekka vermoed haar groot liefde, Japie jok vir haar en verneuk op haar, maar die mense wat sy is probeer sy baie hard om hom te glo. ”Hoekom sal my ma vir my jok en […]
‘n Kelnerin Se Droom …
“Mamma ek wil ‘n man hê” Anelda sing heerlik saam met die musiek in haar kar terwyl sy werk toe ry, sy werk by die plaaslike Wimpy, so 15 kilometer van haar huis af, maar sy moet in die hoofstraat ry om by die werk te kom, die hoofstraat wat elke oggend baie baie besig […]
Die tuin van Liefde..
In die tuin van liefde, is daar mooi goedjies te vind. ‘n Paar harte, en rooi kettings om joune aan die regte een te bind. Die tuin van liefde is oorlaai met vriendelikheid, dit is so beeldskoon en vol waarheid. Geen leuens mag in die tuin van liefde, vir mekaar vertel word nie, want dit […]
Winter In My Hart
Stuur vir my jou kombers, want winter is oppad. Jou liefde is nie by my, en as ek nie ‘n kombers het nie, sal ek bitter koud kry. Sonder jou is dit moeilik, want die koue trek tot binne in my hart. Als is leeg en anders sonder jou, kom tog asseblief terug- my lief, […]
Sonder woorde
Sonder woorde sou ek niks hê om oor te dig, ek sou gesukkel het met myself. Dit is egter vir my meer werd as my sig, as ek nie kon skryf, sou ek blind na die lewe gestaar het, al het ek ook ‘n unieke soort lyf. Daar sou niks wees om te sê, niks […]
Die Wonderwerk.
Jackie vat haar man se hand waar hy op sy sterfbed in die hospitaal lê, sy begin haar hart uitpraat met hom, sy het nou al haar knieë deur gebid, dit is waarom sy besef hierdie is God se wil en nie haar wil nie, dus moet sy dit maar so aanvaar. “My man, dat […]