Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Natuur"(Bladsy 4)

. die see en alles wat daarin is dit het Hy vir ons gegee om op te pas en dit te gebruik . as die sonstrale by dagbreek die deinende see tref verf Hy dit in mooiste kleure . elke brander spoel uit op strand en los sy merk daar ‘n silwer skuimspoor wat wegsak […]

die wind is wolwe dol op ‘n bloedspoor golf honger deur lang goue gras rede vir die jag, rede om te moor donker swerk vreet hemelblou grys verskeur met blits, in donder gesluk duisternis kom dreunend aangedruis die lug begin te sweet skaduwee verloor humeur ruk yl, kaal wilgers rond stort woede uit in swarte […]

– oor die spierwit strand spoel silwer soom afgebaken so vinnig as wat dit verskyn sak dit weg en verdwyn – volmaan se hoë gety sleep plante saam kant toe spoel dooie slak huisies wat verbleik op sand – mooi blink die koraal geverf in vrolike kleure met uitsonderlike lewe wat altyd nat moet bly […]

– hierdie wêreld is familie-vyandig haat en nyd tussen lede van dieselfde familie daarom die wrywing en ongelukkige verhoudings die lote van die druiweplant groei al hoe meer wild meer en meer vergroeide knoetse verskyn op die stam die omgewing al hoe meer vyandig gesind en giftig as die goeie Tuinier nie betyds kom snoei […]

– die kransduif wyfie klae en steun om ‘n plek uit te skrop vir haar nessie stokkies en takkies gebreek hoog bokant die grond weg van die oog daar lê sy dit wat haar kinders gaan word – die vinkie ouers skreeu en sketter in wanhoop om hul nes waar die swart kraai alles kom […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed