Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Nostalgie"(Bladsy 22)

my hartlam met die hemel se ommuur húíl ek dankbaar as dié aarde breedgeskouerd sy bors oop druk en God reëndruppels soos druiwekorrels op die Boland natspik, skryf ek ñ oranjeoetanrooi heifer Ja: ñ juigskreetvers as jakkelse trou ñ dankbetuiging aan jou my dierbare vrou. want bo in die Herehuis is jou woorde se mandarynsoet […]

Boskind by Seekoeigat Boskind se droom, word eindelik, eens waar tuis, in die bos is sy, shoe! dis kant en klaar die skoonheid, van die natuur, is vir haar daar groter bewondering, is daar eerlik nie vir haar ai!! langs seekoeigat, sit sy nou en skater die apies, spring op en af, langs die water […]

Stilte In stilte wagtend In stilte soekend In stilte treurend In stilte verlangend In stilte dansend In stilte liefdevol In stilte gelukkig In stilte vrede Daar in die stilte Sal jy my vind Daar in die stilte sal ek jou vind In stilte Sal ons siele mekaar omhels In stilte Sal ons mekaar vervul ©Lia […]

Sirkeltyd my skippie kom my skippie gaan my as verdwyn in die sekelmaan ek roer n oog ek roer n traan ek sien myself in gister staan my las is swaar my las is lig my lewe is plesier of plig ek lig my hand ek lig my hoed ek stuur vir jou ‘n afskeidsgroet […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed