Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Nostalgie"(Bladsy 32)

HERINNERING Nog self maar kind toe liefde bloei en wortelskiet diep in my wese my buik en borste maanrond groei tog ingegrens fladder nuwe vrese. Laggend om my, geliefdes vrolik sagte geskenkies en piepklein kleertjies onsekerheid wat onderlangs ver-olik ongeduld voelbaar in die voeteveertjies. Maar toe was alles vreeslik deurmekaar… skreeuende jaagtog deur die stille […]

reën jy het my bymekaar gemaak soos reën -drup -pels met jou hande jy het my nie soos ‘n sonne- blom gepluk en ver- smoor- ge-druk ek weet dít nou jou hande is sag- ge- noeg om my hart vas te hou en ek wonder selfs of jy ooit die kans sal kry Tia©️

deur
vir Gedigte

Mense wat anders is. Die tannie met die groen hare stap knyp-knie toilet toe. Ek glimlag. Die toilet is ‘n hele entjie in die gang af. Sy sal moet ‘pikkewyn’ as sy dit betyds wil maak. Ek kyk om my rond. Die mense hier om my is anders. Nie anders soos in ‘van-‘n-ander-planeet-af’ nie, net […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed