Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Nostalgie"(Bladsy 35)

FILMS UIT SUID-AFRIKA Dekadeslang is Suid-Afrika en alles wat suid-afrukaans is in alle europese medien met ‘n mening boikotteer: Polities ja. Maar ook op sosiale gebied, of daarstellende, letterkundige kuns, of op ‘n ander kulturele, of sportterrein. Net doodgeswyg. Asof die gebied en die mense nie bestaan het nie. Buiten daar was iets om oor […]

Ek wonder of hy weet presies hoe jy jou oggendkoffie drink, en weet hy dis twee suiker en ‘n biejie net vir liefde? Ken hy die sagte plekkie in jou nek, waar ek jou altyd soggens sag sou soen om jou uit droomland t’rug te roep? Weet hy om jou styf vas te hou wanneer […]

dit is weer geel perske tyd vars van boom vryf skoon hap sakke vol vir inlê en vrugtesap hierdie jaar sit ek ver te wyd tafeldruiwe hang donker blou soos manna uit Skeppershand proe uit natgedoude prieël-rant pitloos sluk sonder om te kou ek mis die vars vrugte uit ons berg daardie reeks blou berge […]

Op die plaas, soos die gebruik het ons Kersboom nog na O Tannenbaum geruik, het ‘n huis vol nageslag na Boekevat gewonder wanneer kom Kersvader tog! Toe gaan tree ons almal af saam met die oudstes by die see, kry ‘n plastiekboom wat opvou en met crinkle paper en tinsel, wat ons saam daarom vou, […]

Die maan skyn dof agter die wolkesoom Die waterspieël lê ysig en ek droom… Ek droom van someraande Van ons saamwees en ons reis, Van ons lang verlede maande In die newels van die grys… En ek droom van sweet en passie Van ons siele saam verstring Toegedraai in nagwindjassie Tot die son die more […]

Jou smaak op my tong is ounag onthou van kreunlê en oorgee, van lywe verstrengel in oertrommelritme Waar klanke in kleure vervloei en vermeng as my vingers jou hartstog se skadus verken En my oë jou siel voel, die sagsoet tekstuur tot jou kolkende dieptes soos lawa oorspoel oor jou soel-soepel kurwes en donker valleie […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed