Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Reis"(Bladsy 5)

Ver verby hierdie blou berge anderkant die kranse waaroor die wolwit wolke lê doeriekant van die Karoo tussen die Gariep en die Vaal daar waar jou spore dwaal oor die wye vlaktes wat altyd wag op reën daar sien ek jou in geestesoë tafereel ek jou in beelde en in denke. Jou velskoen trap ’n […]

neem my saam op jou reise vanaand waar jou siel gaan sweef oor afrika se sonskyn oor riviere en berg oor die natuur se prag neem my saam op jou reise vandag waar jou oë alles sien van mens en dier wat swoegend stry om lewe te behou neem my saam in jou geestes oog […]

my hart verlang na die sonbesie-hitte wat lui luimer oor karoobos en klippe na die ding-dong van ‘n voorloopskaap wat smag na weiding net die beste wil opraap my hart verlang na wye, oop vlaktes waar stilte en vrede salfsmeer aan nerfskuur-gedagtes waar gesigseinder ver oor rante strek my hart se teer verlange na sielsvrede […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed