Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Seëninge"(Bladsy 29)

haar velletjie is dun bloed skyn in bloos rooi wange in roos bloed is nie verdun haar hare is so blink natuurlike blonde vag trots en heerlike prag stem klokhelder klink waar sien jy iets beter vir haar is lewe ‘n lied die boere-nooi se seder ©Teárlach

God die Hemelse Vader God die Seun, my enigste Verlosser God die Heilige Gees, my Vertrooster Waar lê my heil en verlossing Waar kom ek vandaan Waar sal ek heen gaan Na Hom alleen Hy was en Is en sal altyd wees Hy IS ©Teárlach

Die winterson het fier oor die ou Transvaal geskyn in drie-en-sestig duisend harte het Shosholoza epies refrein Laag oorhoofs, dreunend in die lug oorverdowend deur die atmosfeer; ʼn makrostraler, voor stolpunt in vlug Om heldemoed te motiveer “Good Luck Bokke” op sy pens gegrif Ewe asemrowend, die klimaks daarna toe Madiba durf in springboktrui wense […]

ek skarrel deur dinge soos tien ton denke gryp ek elke oomblik flikker dit soos liggies speel ‘n glimlag in my soos vlinders dawwer in my binneste wriemel opgewonde prikkels stuur die seine my hart klop woes want blydskap vul my van ‘n tasbare onsigbare wesen wat my totaal en al oortrek met vele blyheid […]

Heel moontlik het julle self al baie oor besondere vroue gelees en geluister in hierdie maand en voel hopelik geinspireerd deur dit wat julle gelees het. Vrouens is dinamies in eie reg en ons hoef vir niemand terug te staan nie. Nie net is ons moeders nie maar is ons ook versierders wat die lewe […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed