Die man met die ligblou oe – Deel 6
Die man met die ligbou oë – Deel 6 Susan de Kok sit in die vroeë oggendure in die klein sitkamertjie van die geheime woonstelletjie. Sy het reeds opgelet dat daar iemand buite die woonstel is, die persoon se skaduwee was onder die voordeur sigbaar. Toe sy deur die loergaatjie kyk, kon sy in die […]
Aarselwoorde en druppelvingers
Aarselwoorde en druppelvingers Met aarselwoorde het ek jou huiwerend uitlokkend genader jou soos asem ingetrek en jy het my ingevul soos koel water deur my gespoel gekoel tot in my kern kolkend deur my ek gevou Met druppelvingers het ek my ritme sag oor jou lyf gerimpel jou binneklop se deun getrommel tot die lied […]
Heuninglyf
Heuninglyf Die soet drup van jou heuninglyf wat onder my vingers stroop stadig drup en gly in taai heerlikheid jy begin draaidans soos by en ek die swermdreun van jou korf in my are hoor tot soet se stroop oor alles en in alles afdrup © Grootvissie November 2017
Dave se storie
Dave is ‘n flirt en ‘n rokjagter Hy ontmoet egter vir Bonnie en hy verander, maar gaan hy vir altyd getrou aa haar kan bly?.
Vibrasies van stiltes
Tolbossies talm om my tong terwyl klankbane kolkend om my vibreer (in stiltes se stank) ademloos smag my wankende woorde na klank smekend kruip gedagtes orals binne my rond. Hier buite my hart is alles aan die brand (smeulend-smorend tot die heel laaste uur) tussen my yl-vlammende vuur en elke dag se bitterbessie dagbreek waak […]
Alles of niks.
Onthou jy ons eerste date~by die leeupark. Hoe wonderlik,wil net hande vashou. Onthou jy ons eerse inkopie saam bydie groentemark. Ons saam,net oe vir mekaar soos tieners nou. Onthou jy ons eerste koffie saam, daarin jou pophuis,net ons twee saam. Onthou jy ons eerste drukkie ,albei skaam. Ons het dit genoem ons tydjie alleen saam. […]
Hartmure
vredige veilige veersagmure alles is warm en plesierig troos muur se salige siel liefde is ‘n beskermende arms maar een laat donkernag sit sewejarige seuntjie saam met pa seks op die kassie ‘n traan breek oor muur se gesig kinderlike musiek wals teen mure vrolike getrippel af in die gange gesonde ronde gesiggie is opvreetbaar […]
Vervliet se swymel
Bisare prentjies in asuur van spatsels stilte teen die muur net my asem roer haar haredos wat slierte oor haar borste tros waar leliewit dié appeldrag se spitse ryp vir aanvoel smag Ek loom verlei deur voordagdou wat ek aan sonskyn toevertou om net ons saamsyn te behou vir hitte teen die oudword-kou’ Maar sinlikheid […]
Die Passie van Himeros
Die passie van Himeros* Hy voer haar met dadels en heuning en balsem haar son-bruin lyf met reukolie en nektar. Lê haar neer op die altaar van sy liefde en laat haar lang donkerhare soos ‘n sluier oor die klippers van sy hart hang. Hy bedruip haar met die heilige water uit die stroom van […]
Fornikering op ’n afstand bekyk
Daar is ’n regte moeilikheidmaker, wat maklik ontevrede raak en ontydig verlang na iets meer, iets beter, iets meer vervullend. Daardie verlange is gegrond op die vasgryp van my, vir MY, sodat ek meer bevrediging kan kry. Hierdie volwasse kindermaker is … fornikeer. Liefdemaak. Seks. Moontlik is dit gegrond op ’n mens se ontevredenheid met […]