Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Sielkunde"(Bladsy 14)

skaam verlate staan hy wag vir haar om verby te kom elke oggend staan hy op die hoek maar nooit sal hy haar stop of groet sy gedagtes in droom gevries haar lippe op syne ‘n soen skim-liefdesgroet beaam altyd sien hy haar lippe met elke nuwe vrou wat hy op afstand staan en beskou […]

Dit skitter op tekens van laasnag se reën – dalk sal die Here my tog vandag weer seën. Tussen kinders en ouers wat in kleure jil kan ek Hom opnuut nog dank. Skote klap en almal gil. Hekkies val en linte breek, iewers bly ‘n spies vassteek. Dan in die geskarrel – sommer soos ‘n […]

Die doodste dood, deur Stephan Uys Al my kennis en ervaring rondom die dood van ʼn kind is alleenlik gegrond op gesprekke met ouers wat hierdie hartseer hel deurleef het. Ek trap dus versigtig, want ek is bang ek trap stukkende harte nog meer stukkend. Taalkundiges leer ‘dood’ het nie trappe van vergelyking nie. Volgens […]

Ikonografiese song-satire Die lirieke van ‘n bestaande song (of lied, liedjie) vorm die basis van die ikonografiese song-satire. Die satiriese weergawe moet dieselfde tema weerspieël, maar mag nie die oorspronklike lirieke direk gebruik of aanhaal nie. Dit kan kommentaar lewer op die tema of die tema bevestig of selfs weerspreek. Dit is nie ‘n parodie […]

saans as dit donker word verdwyn seegeluide soms afhangende van heersende wind wat geluide aanbring later verander temperatuur en bring dit warmer winde van duine-kant wat verhit verander vog gehalte ook elke wending van die maan het invloed op mens en dier spring getye kom en verwoes laag getye vreet sandbanke op my duin voel […]

Vervloë grepe wat teen mure hang (deur kunstig’ hande vasgevang) sal vir eeue steeds sy boodskap dra – daar’s veel minder antwoorde as vrae. * As ruite bloot na dieper donker lei by vensterraam en kantpatroon verby as broosblaar plante purper bloei naas skerptonglowwe wat op stoepe groei as die hart nie in die huis […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed