Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Sielkunde"(Bladsy 15)

Stil die stemme Die tolbos rol om om om kakie groei welig wiele rol om om om ratkas krap olie tip tip tip opiaat my maat dowwe oë gefikseerd myn ontplof kop bars oop soos spanspek web draai vas donker nektar vloei benewelde denke sinne onlogies hardloop hardloop kry dekking mortiere swoesj bloedbevlekte klere stukkies […]

In ‘n agterstraatse hoerneskroeg wakker sy woede aan soos hy sy selfopgelegde smart — wat met spyt en verwyte spoeg — teug vir teug die bodem van ‘n konjakglas inslaan en môre weer ingekleur agter donkerbril dik gegrimeer staar ‘n vrou vol pretensie deur bloupers omringnde lense — wat met spyt en verwyte spoeg — […]

deur jou Versace-pantser Vuitton-gesool versterk kan jy flambojant flankeer oorrompel en sjarmeer vertroue skep en met majesteit beheer jy’s ‘n kenner altyd wenner ultimate verspieël in die silwer donker poel wat die wêreld aan jou trappers verlei vermaak belieg die boesemslang en ‘n adder in jou broek manipuleer menseharte die markte en die kromste reguit […]

In war gemoed waar jy pal na labirint-antwoorde soek; irrasioneel – redelik verdwaal met denke motgevreet en voosgetrapte wil; ploeter jy onbewustelik, salig voort na ‘n selfgekose doodspoort. Skrik betyds wakker besef jy woeker in verkeerde akker; trek skoene van bereidwilligheid aan beklee jou in nuwe hoop omgord met vaste wil; sodat jy beur na […]

“grootsheid het gewelf geword, genade water” – Bibi Slippers Bibi het ‘n biblioteek vol boeke (meestal digbundels) op instagram hier maak sy miljuisende afskrifte van al ses-en-twintig letters van die alfabet waarmee het sy ons skrywersheelal herskep tot ‘n songod sonder paperjams skape laat haar hart sag kraak (Skapie-mê. Skapie-mê. Só sê sy haar sê.) […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed