Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Sielkunde"(Bladsy 16)

Dikwels is ek sagte kruid; so dikwels is jy rots. So onvermybaar die gevolge as plant teen klip sou bots. Want steen verguis ‘n tengere en dink daar nooit weer aan; kruid buig laag, tel haar wonde – moeisaam sal sy op moet staan. Maar mettertyd word swakke sterker; sy leer – haar broosheid is […]

Vandag wil ek gaan lê, sonder geen rede. Dit wat onwetend broei, kom steel al my vrede. ‘n Warboel woel in my gedagtegang, bring ongevraagde vrees, ‘n onbekende bang. Soos ‘n skaduwee sak dit neer op my gemoed en kom vul my hele wese met klank se spoed. Onverstaanbaar beur ek deur die dag, wag […]

Psigose Deurmekaar geweef, die menswees in my! Ander verstaan nie, en skuif my eerder opsy. Wie ek is, het die lewe my kom bied, In donkerte is my beeld uitgegiet. Vasgevang in die gat, wat my dieper insuig, Sonder dat ek wil, word my gees neergebuig. Dryf ek byna daagliks, in my wanhoop weg. Niks […]

Die oggend breek met kolgansroep, ‘n hond wat blaf, ‘n duif. En daeraad se eerste lig wat skroomloos oor die oosberg skuif. O was ek maar ‘n sonnestraal wat so ligvoets oor die land kan wals: sonder huiwer, sonder bang, sonder terug verlang na dit wat was. Ek klou verbete aan my gisters vas. Kon […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed