Verlore liefde
Die stories trek Ben se aandag. Verbaas gaan sit hy. ’n Berig oor ’n model verskyn in ’n kits op die skerm. Haar skoonheid slaan sy asem weg. “Ek het vir jou gesê die vrou is gewild” roep Anne-Marie uit. “Ja, sus. Ek weet.” “Nou wat is die probleem?” “Sy het my jare terug verkul…” […]
Rubáiyát 1
my liefde skenk vir jou ‘n wens ‘n fluister uit my hartslens vloei douwoorde ‘n seën na holtes van my siel se spens wanneer kristaldruppels hoop verleen oor my dowwe spore reën en as vrede in my hart kom sing weet ek jy’s net vir my geleen elke keer as jou lag sonskyn bring en […]
Kaalvoet Kakie
Kaalvoet op die son se rug oor die savanna se duine jou kakies en die rooisand, jou skadu se lyne Winde kam die grasveld aai aldeur jou drome waar God se planne saamsmelt en jy elke korrel sand laat geld. © Carla Visser 01.02.2018
Beertjie sê Brr!
Ná sy middel-winter yskoue stort sê Beertjie Brrr! Vars & fris! Beer op! Beer aan! Beer voort! Boetie sê hy is ‘n vuurvegter ‘n brandweerman met sy geel en swart baadjie aan en sy helmet en flits. Sy manne staan vas teen die hitte en vlamme van die brand sterk en vreesloos. Klein Boetie is […]
seën op ‘n berg
vonkelende spruite weerkaats stad se ligte soos neon bliksemskigte oor nat gereënde ruite groen besoomde riviere lok wandelaars klater wat wonder oor water gevoed uit berg se kliere intense geluk wat uit hul oë straal vriendelikheid wat aansteeklik lag vervulling wat oor hul gesigte draal ©Teárlach
Kom straal vir my in die wind
in n gebed moet sy vra, Here luister ook na haar, sy weet nie waarnatoe die pad haar lei, verheug nie meer en is nie meer bly, verlore kind. kom straal vir my in die wind.. foute wil sy nie maak, verewig saam met U klink volmaak, haar siel bloos nie meer vir haar, trappe […]
Die pers heks van Blommeland skryf ‘n liefdesbrief
My liefling – dit was lente en ek wou net laf wees (dis maar al) ek wou bloeisels ruik en lelies pluk waar hul wit kelk langs die stroompie teen die skuinste van die wal en ek wou gaan waar daisies dans oor die vlaktes van Namakwaland en êrens tussen sand en klip weer kyk […]
Op n Kronkelpad
tree vir tree moet ons dit loop, gedurig tussen skare van wanhoop, beloftes aan mekaar, openbaring praat in sy eie taal, vurige flam wat brand, soekend na iemand se hand, op n kronkelpad.. vers reels skryf ons in wit en blou, wil he jy moet my ook altyd onthou, donker dae is n rangskiking in […]
In die oom se tyd
hoe het die dae nie onherroeplik verander. party wat sukkelend rond-skarrel net vir n brood. sien ek hoe smag die wyse oom en droom. verlang stilletjies na sy jonger tyd. sonder enige stryd.. in die oom se tyd, die goeie ou dae. hy sit en staar ver verby die maan. onthou die dae van botter […]