Jongste aktiwiteit:

Februarie(Bladsy 8)

wie sou nou daaraan dink dat golwe stylvol op strand uitspoel spier wit strande ontvang hul deel daarvan verkleur soms met storms wat chaos skep maar herstel gereeld na wit skulp strande verder noord is daar swart klipstrande elke strand het ook sy eie musiek sagte musiek wat mens sus ander weer maal en kerm […]

ek sien die dogtertjie sit ek sien haar al lank daar sit sy is toegepantser met haarself ek sien verdikkings in haar hart haar gees, haar lyfie op die grond sien ek haar sit knietjies opgetrek, hande in die sand stof wat dwarrel om haar traanstrepe droog op haar wangetjies vandag tree ek uiteindelik nader […]

Liefde is (4de skryfkompetisie) As liefde nie maanskyn en rose kaggelvuur en soetwyn bloesende wange en flinders in die maag is nie – wat is dit dan? liefde is die storms terwyl jy vir die reënboog wag dit is langs ‘n siekebed sit terwyl jou hele liggaam na slaap smag dit is om elke sent […]

Binne die skatkis van verganklike waansin lê die onbaatsugtige einde van ñ sondige natuur verborge in die swart van selfs dit wat jare lange afgryslike smart verdoesel het in die ligsinnige stank van bo blink terwyl die stink van danksegging verkrampte herinneringe oopkrap sodat die nimmereindigende waarde van vrymaking se sout die smaak in nuutgevonde […]

Die vrou binne my (4de skryfkompetisie) Diep versteek binne my is ‘n vrou vasgekeer deur omstandighede – breek los, breek vry! ek soek die vrou binne my diep versteek binne my woed storms en swart skreeu uit oor skadu’s van gister se seerkry verlore is die vrou binne my diep versteek binne my kettings breek […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed