Jongste aktiwiteit:

2020(Bladsy 68)

om op my duin te staan sal weer wees soos om rojaal die lewe te leef van voorheen lank, lank gelede was dit net die smulpape van die kerk en vandag die vet katte wat hulself politici noem wat rojaal kon leef mens het egter nie net baie kos en vreeslike weelde nodig om rojaal […]

eeue het verby gegaan oor my duin hang daar mis nie alles is duidelik sigbaar nie vanuit die ooste kom rookwolke stinkende rookwolke vol kieme gesigmasker kan dit nie demp oor die see is daar geweld geweld wat geweld stook geld van onder tafel wat onrus stook tussen rasse wat dae tevore nie eers genoem […]

kaal nek hoeder ma pik pik net stof kuikens kry krummels in dié spens. vere waai van maar skelet in agter jaart slagpale om iets aan leë kind te bied. ma gelaai met baba snotneus om maer bene hen vroeg môre rond om krummels te vind. dan helle rit na groot boom jaart tee en […]

kekkelbek is terug soos hy die hark swaai so saai hy woorde uit sy bek kwinkslae links en kwinkslae regs van die a en c tot die dee pee ontgeld van vanoggend tot vanmiddag saai hy uit vorder hy met sy werk of los hy probleme op nouja – net hy sal weet, want die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed