Jongste aktiwiteit:

2020(Bladsy 69)

die groen naalde blink oor vlak grond hange mens geplant teen fynbos bergwang. teen die strome onverstoorde voormens oer oue bome sonder rankskik ń deurmekaar harebos. Netjiese denne rye ruik na skoon badkamers in vyfster hotelle vir uitheemse gaste. my neus en vel reuk ons bos ongestoord deur eeue as moeder mufgoed omdat God se […]

vanoggend sit ek op my duin en met my verkyker gefokus hou ek die politieke stofstorm in sy lae, onderhands en oop dop met ‘n fyne kritiese oog dit is nie meer net ‘n ou wolkie nee dit is nou al ‘n tsunami van vuil klipperige wolke stof wat tot in die stratosfeer styg dit […]

‘n goue vag hang oor my duin die vlies van vrede tussen koue fronte is daar rustigheid kalmeer die dag snags brul die rollende see ver op horison loer die maan ‘n skrefie lig sag kleur dit strande fyn geel en lê soos sagte wol-vag oor my duin waar skadu in skrefies lê en loer […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed