ligpunte
nominaal was die insette vir meer as ‘n maand my duin het verdor sy woorde verstrooi hewige kouefront gewis helfte van hierdie jaar het onder gegaan soos die son sak soos hoop soms wyk waar die liefde al taan daar is niks wat nou is wat voorheen nie was niks nuut onder die son wat […]
My Sielemaat
My Sielemaat Vers 1: Soos ek lê hier by jou In jou arms toegevou Maak die hele heelal Nie saak vir my Vers 2: As jy só na my kyk Jou asem voel in my nek Dan weet ek maar net Dié is my plek Voor-Koor 1: En ek glo Niks kan ons vlam van […]
Vasstaande Feit
Vasstaande Feit Vers 1: Die baan wat die aarde In ‘n jaar om die son aflê is ekliptika Net só is dit ‘n feit Dat jy alles is wat my hart hiervoor vra Vers 2: Jy’s my rede vir opstaan As die son sy strale oor my giet Net só is dit ‘n feit Jy […]
Blaartjies
Blaartjies Vers 1: Weet jy hoe sien ek ons Ons twee is soos tak en blaar Die een oomblik is jy hier Dan skielik is jy nie meer daar Vers 2: Soos ‘n boom in die grond Geanker wag ek vir jou Maar daar kom nuwe blaartjies So besluit dus baie gou Koor 1: Ek […]
Utopia (brons)
Utopia Hulle sê dat die wêreld soos ons dit geken het, nou vir altyd anders gaan wees. Hoekom? Want sien – ʼn nare virus het uitgebreek! Dit het onverwags en ongevraagd in ons lewe ingesluip soos ʼn dief in die nag! Daar is verskeie teorie – oorsprong van die nare ding by ʼn nasie wat […]
Zizzie by ʼn feetjie konsert. (brons)
Zizzie by ʼn feetjie konsert. Vroegaand sit mamma my in die bed. Sy lees vir my en soen my sag in my nek. “Lekker slaap Zizzie, droom van feetjies fraai tot mamma jou weer môre kom wakker maak.” Met oë toe lê ek en droom in my bed – veilig en warm toegevou. Ek voel […]
Kan Jy Nog Onthou?
Kan Jy Nog Onthou? Vers 1: Ek onthou die sorglose dae Van kind-wees, van vry-wees Die goeie ou dae se dinge Vasgeweef aan my hart se lappieskombers Vers 2: Daardie dae was dinge so anders Het ons nog buite gewawieldraai En gehalte tyd as een gesin Om een tafel spandeer Voor-Koor: Kan jy nog onthou […]
Die Duisendste Keer
Die Duisendste Keer Vers 1: Ek wonder vanaand Waar is jy Ek wonder alweer Dink jy nog aan my Vers 2: Of is daar ‘n ander ou Iemand wat jou styf vashou Iemand wat jou laat vergeet het van my Jy sien Koor: Dis vanaand die duisendste keer Wat ek dink aan jou En ek […]
Valentyn
Valentyn Vers 1: Dis net bokse van tjoklits En bloedrooi rose waar jy kyk Dis iets so lekker Iets wat so mooi soos die liefde lyk Vers 2: En ek kry nou dié gedagte Soos daai dag weer nader kruip Een uit 365 dae is nie genoeg vir my En ek vra jou Koor: Sal […]
klanke van hoop
tierelang, tierelier blom die angelier handevou, handevul blom daar ‘n afodil blomme op my duin kom selde daar op slegs skulpe in puin as meeue dit uit klop oral langs wit huise is vrolike blomtuine skilder dit die duine palms se wit pluise op die wit strand is daar net sand krappe spoel uit meeue […]