Jongste aktiwiteit:

2020(Bladsy 71)

as daar een ding is waaraan my duin hierdie jaar gewoond geraak het is dit verandering telkens kom daar nuwe dinge wat gaan gebeur ingrypende veranderinge wat mense lewens byna onherstelbaar beskadig en wysig is dit die begin van die einde of gaan dit iewers eindig op die vooraand van nog een stel nuwe reëls […]

Virág giggel oor die nuwe plakkaat op die muur: “In compliance with the 18th Amendment NO intoxicating liquor allowed on the premises.” Reg langs dit is ‘n toring sjampanje glase gevul met die glinsterende, borrelende drankie. Die orkes speel die wonderlikste klanke – jazz. Ongetroude paartjies dans wild op die musiek onder die bruin-geel ligte […]

In ‘n digmisgetooide môrestond, teen ‘n ploegskaarlyn van ‘n losklip rand is ek neergelê deur die boer se hand, ‘n varsloot geplant in geleende grond. So koelsomersoel en blinkpêrelrond in volrooi getooi teen die wingerd sand, vryhand geskilder aan die berghang kant, soos ‘n smelt in die mond, so ongeskond. My vrede so soet is […]

Met nektar uit my koffieblom, vroeg uit die vere, voor die son opkom. Drink ek die drome van die nag, tot dit wegspoel as ‘n ademlose klag. Besweer ek die vrese voor my deur, wat al rasend aan my hart se grendel beur. Stap ek deur die strate van my dag; deur die dinge wat […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed