Te danke aan jou …
Te danke aan jou sukkel ek om mense te vertrou jy het my baie seer gemaak as ek net daaroor kan praat die gedagtes in my kop wil net nie stop gaan dit vir altyd daar bly om my te teister en te laat ly? Dis maar beter om stil te wees dis my storie […]
My wandelpad van rou
My wandelpad van rou “ek neem jou op ‘n verbeeldingsvlug en nooi jou uit om jou rugsak te pak jou stapskoene aantrek met jou stapbagasie in jou sak ek en jy stap vir oulaas ons wandelpad na die stilte van die natuur uit die oerwoudstad met ons wandelstokke in ons hand deurkruis ons soos van […]
Woorde wat verdwyn …
Ek dink my hart dra te veel pyn want op ‘n dag het my woorde net verdwyn te veel herinneringe waaraan ek dink met trane waarin ek soms verdrink. ‘ n Hart wat huil van al die seer ‘n hart stukkend geskeur soms voel dit of niemand verstaan van die pyn waardeur ek gaan. Maar […]
Ek gaan skryf sonder ophou …
Die grootste oorlog waarteen ek baklei is die een binne my soms voel dit of ek moed wil verloor wanneer woorde en sinne my hart deur boor. Die woorde hou my wakker in die nag terwyl kommas en punte vir my lag die leestekens wat hardop vir my skree terwyl ek kop bo water probeer […]
wyk
– donker gedagtes duister gevoelens die swart perd wat runnik wyk satan dit is nie ‘n versoek nie dit is ‘n bevel ewig en heftig wyk van my af weg in die Naam van Hom wat jou oorwin het – ©Teãrlach
Skadu Inspirasie
Skadu’s teen die muur “Die donker kom van buite en syfer deur die ruite en ek gooi nog ‘n paar kole op die vuur” (Koos du Plessis) Skadu’s nimmer eindigende gevolg by flou kerslig groot, verwronge en absurd kan jou groot laat skrik of sommer heel insluk Gooi, gooi nog kole en nog meer vlammende […]
Tanka: Wilbur Smith
Wilbur Smith skrywer internasionaal bekend skielik oorlede vir ewig en altyd weg verhale onvervangbaar
Tanka: Sondagmymering
Sondagmymering gister vir ewig verby more onbekend net Hy in die hemel weet ons kan slegs glo en vertrou.
Dankbaar …
Dankie Hemelse Vader vir die reën waarmee U ons so mildelik seën… Die groot reëndruppels val op die aarde neer en was ons skoon van al gister se pyn en seer U gee ons elke dag ‘n nuwe kans om dankbaar voor U te sing en dans alles word weer skoon gewas terwyl die voëltjies […]