Jongste aktiwiteit:

2021(Bladsy 26)

kantel heen en weer pa strompel saam ma dirigeer gesamentlik buite beheer van die fiets leer dans die speke skiet versekerd straat af flits verby verkeer, ouers sit voor tv mis die briekdans robotte beheer interseksie verkeer ouers is nou gerus, blink dink fietsryers jaag die wal af

Instruksie in lyne op papier druk daar wag bietjie hier note op papier, swart en wit, skakerings G sleutel ontsluit lewe uit snare van staal Veredelde kunswerk in sonate meesterlike klank slanke vingers ken oktawe voete stoot pedale hande raak klawers en klawers slaan snare swart en wit akkoorde mooiste melodie in sonate Maanlig in […]

verskeurende vuurspuwende vulkaan spoeg jou longe dit uit aan verterende vuur die aardkors met swart lawa gevul so spoel my binneste van liefde wat uitgestort wil word oor die ganse mensdom bogrondse aardbewings kom na vore die hele ganse wereld wat aan flarde is my hart kook bolle stoom te min besef die gemors waarin […]

– donker blou dreigende wolke dryf bo-oor ons in die blou hemel alles omringende vog kombers – suile van verset staan op in lug dwarrelend rook brandende bande wat kettings span oor mensdom – oor die horison verskyn dwang soos perde vasgeketting aan een wa oorlopens toe vol gelaai met lyke – vasgeketting sit miljoene […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed