Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 9)

– kort is die lewe wel dalk lank vir dié op pad na die hel geniet jy die lewens spel of is jou stryd ook nog so fel – waar tyd iets meet is daar baie min mense wat weet al het jy chronogram ge-eet leef jy ook net tot jy vergeet – ©Teãrlach

– selfs net die naam laat my verstom om te lees is ervaring en lewe self nooit voorheen het ek dit ervaar asof my eerste liefdeservaring lees stadig omdat elke sin heuning vir die siel is – die bevolking is ‘n bejaarde Narcissus wat homself aanbid en die alledaagse toejuig daar is meer blydskap in […]

– wanneer die stem in my stil word woorde opdroog in felle stryd sinne nie meer sin maak nie gedagtes nie meer brom dan raak dit baie star soos stilte voor ‘n storm wat net feller en stiller raak gaan klanke van my hartsmelodie dalk ook die ewige stilte binne – ©Teãrlach

– solank onbekend onbemind bly sal die wêreld altyd trane stort – met ‘n glimlag die nuwe dag binne so glim jou lig en skyn oor almal – goedgelowigheid lei meestal na skade jy kan net nie meer bekostig om te vertrou – praat jy nog van jou beminde wanneer hou verliefdheid op en begin […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed