droomdenker
Droom denker ek droom van hawens waar net ‘n enkel visserboot vasmeer ek droom van raar lelies wat uitbundig blom in Ikabod valleie ek droom van wolke sonder krabbers en ek droom van jou drome sonder gesigte drome sonder ‘n einde drome sonder drome drome sonder Ikabod valleie ek droom van ‘n veilige hawe waar […]
Die wet van die feëtjies
Die wet van die feëtjies 909 woorde, brons kategorie Polimiek, politiek en realisme ter syde. Jy is nooit te oud en geleerd om ‘n ietsie te vat van elke interaksie wat jy het nie. Hoe groot en glorieryk, of hoe klein en niksseggend dit ookal lyk nie, Maak nie saak hoe groot jou woestyn is […]
SIEN JY
Sien jy bose planne tussen rommel en as voel jy die seer as jy ‘n ma is ons roep ‘n naam ‘n dogtertjie daar doer in saldanha laat die klippe uitroep laat jou voetspore na Jesus toe loop satans kinders met hul bose planne lê mammon se gedagtes in hul hande as jy vat aan […]
Februarie 2024 – Dolos projek – Kommentaar en uitslae
Baie geluk aan hierdie 10 lede! WENNERS GEDIGTE: GOUD: NO 21 Loretta Szikra met As die laaste dolos draai NO 5 Amanda de Meillon met Keerwal teen die storm NO 7 Anzé Bezuidenhout met Dolosbeen-dade SILWER: NO 9 Elize Kruger met Skaakmat NO 23 Colin Steyn met Retoriek NO 8 Pieter Mostert met Kreukels BRONS:
ek ken ‘n digter
jou ken ek aan die tafereel van jou gedagtes en werke jou woorde en sinsnedes wat my dikwels bybly waaroor ek lank nog kan nadink elke nuanse van jou fiksie die ondertoon van verse skilder jou aangesig op my geestesdoek waar mý gedagtes daarmee vermeng ©Teárlach.
Uitgepars (silwer)
die môrester begroet hul daar die kort nag lank vergete mens en masjien werk onverpoosd deur skroeiwarm dae, verbete die kulminasie tot die vrug op die roep van die natuur na die lang verwagte oestyd in die songedrenkte uur tot die swanger vragte eindelik taan en die son skuif uit sy somerbaan en die wynstok […]
IKARUS
IKARUS Ek en die sterre van Orion hou ‘n nagwaak vir jou Sodat jy jou pad sal vind deur Nastergal valleie Sodat die mis voor die Noordster kan verdwyn En jy jou voetpad naby aan die son sal vind Ek en die heelal huil oor jou Oor jou vlerke wat sleep in die onvrugbare grond […]
Nagwete
maanskyn val oor eiland rots en see beddegoed alles is gryslig bedek as droomstories ontpop in skadulig kap gir klap… bars geluide in die nag wat die maanlig stories afsluit in ń moet weet dringendheid en die soektog volg flitslig kol helder deurdie maanligdonker ontbloot kaal rots en warboel beddegoed die naak werklikheid my drome […]