Selfmoordbrief van ‘n Nar
Weet julle wat gaan ek mis? Die trillende brul van Mufasa elke oggend kort voor die son opkom. Die treurtraan van oggendwasem aan die binnekant van my ou Gypsy karavaan vensters. My polisiekoffie voor dagbreek, ʼn vroeë tandeborsel voor nog ʼn oninteressante dag. Vir vyf-en-dertig jaar was ek goed genoeg om almal te laat glimlag […]
DIE WIEL DRAAI HFSTK 9
HOOFSTUK 9 “Liewe Marietjie, Mens kan nie glo dat die tyd so vinnig loop nie. 1963 nader ook nou al sy einde en dan is jy en Elsabe klaar met skool en kan julle Bethlehem toe kom. Ek is bly dat julle werk as klerke in die goederekantoor gekry het en gaan ons nou permanent […]
Die man met die swart skoene deur Lynelle Clark
Die man met die swart skoene deur Lynelle Clark “Ouma lyk baie mooi vandag.” Met waarderende oogknip gee Santie haar ouma ‘n liefdevolle drukkie. “Dankie my kind. Dit is ‘n ou rokkie wat ek lanklaas aan gehad het.” verduidelik haar ouma met ‘n blos. Haar groen oë skitterend en vol lewe. “Ek is bly Ouma […]
Valle del diablo
Sirenes ruk Bertus uit sy rustige diep slaap. Daar is geen polisie, ambulans of brandweer in hierdie klein dorpie nie. Hy spring op en is net betyds om die ambulans te sien verby spoed. “Waar kom die vandaan?” brom hy onderlangs terwyl hy vinnig aantrek. Die vraag van soveel mense wat die dorpie besoek is: […]
Om te vergewe
Jane is lief vir Hannes, maar sy rondlopery het gemaak dat hul mekaar verloor
DIE WIEL DRAAI HFSTK 8
Die winter breek aan en op n koue wintersmiddag sit Marietjie met haar dagboek voor haar en lees die inskrywing wat sy so pas gemaak het weer n slag deur. Sy wil die dagboek bêre voor Elsabe inkom want sy wil nie hê dat Elsabe lees wat sy geskryf het nie. “Liewe dagboek. Dit is […]
„Der Schwab” — (DIE SWAAB)
„Der Schwab” — (DIE SWAAB) Op ‘n dag, doer in die middeleeue, sit ‘n paar Duitse vorste (prinse, hertzoë en diesulkes) in die ronde en vertel oor hulle onderdane. Die ene vertel hoe skelm en agterbaks hulle is; die andere hoe hard hulle werk, hoe graag hulle vir hom werk; en nog ene hoe getrou […]
KAALVOETSEUNTJIE
Drie en sestig jaar gelede, in 1954, het n kaalvoet seuntjie, op Valsrivier stasie, een oggend aan sy ma se hand oor die treinspoor gehardloop na n ou klipgebou aan die oorkant van die spoor om sy skoolloopbaan te begin. Vreemde wêreld met klomp kinders om hom. Sommige het met perdekarretjies skool toe gekom, die […]
DIE WIEL DRAAI HFSTK 7
HOOFSTUK 7 Dit is net na die vakansie wat Hans en Jannie se paaie skei toe Jannie sy aanstelling as drywer kry en hooflyne toe gaan om Hans op die rangeer agter te laat. Jannie se belofte toe hulle die laaste keer saam afteken is: “Hans ek sal jou nie vergeet nie. Kom kuier as […]
DIE WIEL DRAAI HFSTK 6
HOOFSTUK 6 Hulle maak dit nie om sewe uur op die stasie te wees nie maar toe hulle tien oor sewe deur die ingang storm slaak hulle n sug van verligting toe hulle sien dat platform 3 nog skoon is, die trein is dus laat. Hulle is egter skaars op die platform of 665 begin […]