Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesVerhale – Algemeen(Bladsy 107)

HOOFSTUK 12 Maandagoggend, op Hans se een en twintigste verjaarsdag stap die twee meisies stasie toe om te gaan aanmeld. Hans is nie by die huis nie, hy werk die dag passasierstrein Kroonstad toe. Toe hulle by die personeelkantoor aanmeld is dit n jong personeelklerk wat hulle vra of hy kan help. Dit is nou […]

Daar’s melancholie in die Augustuswind, veral hier op die Hoëveld. Dis ‘n sameswering deur die stof van die ou myn-slikdamme, rollende koeldrankblikke, tollende plastieksakke en die histerie van verkeer. Die duikweg is donkerder, die wag by die kruising meer bedroewend in sy lang swart jas en die taxi’s ry stadiger as gewoonlik onwettig oor die […]

HOOFSTUK 11 Die haastige geklap en gesuis van die wiele onder trein 665 begin stadig maar seker saam met die geblaf van die lokomotief vooraan tot Marietjie se slaap benewelde brein deurdring. Bokant haar kan sy Elsabe se rustige asem haling hoor, sy slaap nog n dode slaap en droom seker nog drome van haar […]

“Ons het so met sonsak in die ou dorpie aangeland. Nig is dit nou vir jou ʼn mooi en so rustige ou plekkie. Kinta, die mense wat my vertel het Kaapstad is stil weet jou werklik nie wat stil is nie. Nou ja so daar aan gekom het hulle ons sommer reguit soos ʼn beeste […]

Hierdie is net ‘n lusmakertjie uit ‘n verhaal warmee ek besig is. GENIET! ʼn Versengende hitte wat kraaie laat gaap, hang soos ʼn digte kombers oor die hele vallei. Blare hang vreemd roerloos. Sonbesies stuur hul sang, trillende op die oordromme van die bewustelose ongeluk slagoffers. Die ultra hoë toon van die insekte se sang […]

HOOFSTUK 10 In Bethlehem is die ware toets vir n stoker trein 72, die Durban Bloemfontein passasierstrein wat half tien in die oggend vanaf Bethlehem vertrek. Dit is n tien ure rit met n afboek in Bloemfontein om die volgende dag met 71, die Bloemfontein Durban passasierstrein terug te keer. Dit is bergagtige wêreld deur […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed