Poort van die heuning bye – Hoofstuk 10
Poort van die Heuning Bye(H10) Kobus was vir twee dae afwesig van die vallei. Hy het gedurende die nag vertrek deur die poort met veel eetware. Lenie en Tilda durf nie vra waarom hy twee dae by die huis bo-op die rant moet gaan bly nie?. Hulle wis dat dit moontlik in verband staan met […]
Poort van die heuningbye – Hoofstuk 9
Poort van die Heuning Bye(H9) Lenie het die huishouding van Kobus oor geneem. Sy kook vye konfyt op die houtstoof en bak beskuit, maak droë wors en biltong vir die wis en onwis indien daar ‘n kommando lid opdaag. Die Swaeltjie huis van Kobus is ongepleister buite en binne, maar die ruwe klippe gee ‘n […]
Poort van die heuningbye – Hoofstuk 8
Poort van die Heuning Bye (8) Die hoeke van die kombuis is vol donker skaduwees. Die hout stoof se vlamme is sag en geel, die koper water tenk is blink gevryf. Tilda laat haar oẽ gaan in die rondte, wat hou die toekoms vir hulle in? Hierdie oorlog is nie van die Noord Kaap nie? […]
Poort van die heuningbye – Hoofstuk 7
Poort van die Heuning Bye (7) Die Perde draf op ‘n egalige pas. Oom Kobus hou die leisels lossies in sy hande terwyl hy sy pyp stop uit die Magaliesberg tabaksakkie. Hierdie tabaksakkies knip haar Moeder oop en bleik dit en sy werk dit netjies aan mekaar vir sagte afdroog doeke in die kombuis. Tilda […]
Poort van die heuningbye – Hoofstuk 6
Poort van die Heuning bye (6) Die vreemde man op die perdekar klim af, geklee in ‘n sagte geruite egte wol baadjie, met ʼn donker bruin broek en ‘n sag rooi krawat om sy nek sy bruin skoene is soos haar Pa se kerk skoene sag en blink. Hy stap om die perde kar na […]
Skarrelkind
Skarrelkind My oë traan van die snerpende koue, my ore pyn en my tande klap opmekaar. Nog net twee karre het verby gekom, asseblief Here bid ek, ek kan nie meer die koue vat nie. Dankie tog, die robot slaan oor na rooi. Ek hardloop na die voorste kar maar die vensters is toe. Nou […]
Poort van die heuningbye – Hoofstuk 5
Poort van die heuning bye (5) “Tilda sal jy asseblief ‘n brief kom afneem” Sy neem haar nota boek en ook die brief van kennisgewing die sy alreeds vroeg voor werk getik het en alreeds netjies in ‘n koevert gesteek het, dit is goed dat Mnr. Mc Gie haar roep, want dit gee haar die […]
Poort van die heuningbye – Hoofstuk 4
Poort van die heuning bye (4) Tilda is erg onrustig sy het ‘n slapelose nag van rond rol. Sy probeer om haar besluit om haar bedanking in te dien uit te stel. Sy moet eers definitief seker wees of daar wel oorlog verklaar gaan word of nie miskien moet sy met meer intensiteit luister na […]
Poort van die heuningbyre – Hoofstuk 3
Poort van die heuning bye (3) Tilda se nag is lank, sy kan nie tot slaap kom nie, steeds rol sy rond, die gedagtes van die Goud toeloop en Cecil John Rhodes se beheer oor die myne sowel as mynwerkers draai in haar hoof soos ‘n grammofoon plaat wat langsaam stadiger afloop. Sy is heel […]