Waar Liefde Begin – Hoofstuk 12
Hoofstuk 12 — Môre en Elke Dag Daarna Dit is na agt in die aand toe Matthew die ligte teen die berg sien aankom waar hy op die stoep sit. Hy voel hoe sy hart versnel en met die hoop en vertroue dat dit Laurie is, stap hy oor die grasperk die voertuig tegemoet. Laurie […]
Waar Liefde Begin – Hoofstuk 11
Hoofstuk 11 — Van Gister na Vandag Dit is die agtiende Desember, agtuur in die oggend as Laurie deurstap na die paspoort beheer by Oliver Tambo Lughawe. Met die instap in die saal is die beampte by haar — “Dokter Kilber volg my asseblief, ek gaan u bystaan deur die proses.” Hy neem haar aan […]
Waar Liefde Begin – Hoofstuk 10
Hoofstuk 10 — So Diep die Pyn Matthew voel hoe teleurstelling oor hom spoel, twee ure na die onderhoud afgehandel is en Laurie het nie gebel nie — Ag Here asseblief help my. “Wanneer kom mamma, pappa?” kom dit van Christopher. “Weet nie seun, ek weet nie.” Een gedagte gaan deur Matthew se gedagtes — […]
Waar Liefde Begin – Hoofstuk 9
Hoofstuk 9 — Van Aangesig tot Aangesig So ontroosbaar as wat Laurie die ure na Matthew se oproep was, so sterk is sy as sy deur die doeane op Heathrow beweeg. Niks, maar niks sal haar keer nie, dit weet sy, nie eers die stadige proses of die land se koue nie. Die waarheid moet […]
Waar Liefde Begin – Hoofstuk 8
Hoofstuk 8 — So Pynlik die Waarheid Op die plaas staan Matthew op, versorg sy seuns en neem hulle uit om te gaan speel by die kliniek waar hulle onder toesig sal wees. Hy gaan sit weer by die kombuistafel en maak die volgende dokument oop — en hy verlang na Laurie. Hy vat ʼn […]
Die laaste bus
“Ek het niks anders as skaduwees geken nie en ek het gedink dit is werklik.” – Oscar Wilde Gewone, wetsgehoorsame mense soos ek en jy ken nie die nag nie. Ons dink ons weet, maar ons weet nie. Ons slaap rustig agter geslote deure, onbewus van dit wat afspeel in die donker skaduwees daar buite. […]
Jou liefde vir my
wys in jou oggend koppie koffie ruik ek in gegeurde badwater proe ek in omgee ontbyt hoor ek in sagte woorde in die omhelsing vas teen jou bors die gimlag in jou oë © Anita van der Walt
Waar Liefde Begin – Hoofstuk 7
Hoofstuk 7 — Sondes uit die Verlede Matthew voer die heelnag deur ʼn stryd en vroeg oggend neem hy ʼn besluit, hy sal met die seuns na haar toe gaan en hy sal by haar staan want sy hart breek vir haar en iewers moet hy begin regmaak. Hy begeer Nathan Kilber se vergifnis meer […]
Waar Liefde Begin – Hoofstuk 6
Hoofstuk 6 — Die Begin van ʼn Toekoms Die volgende dag het Laurie nuwe moed as hulle pad vat met die nuwe voertuig en sleepwa vol benodigdhede, ʼn kragopwekker en medisyne. Sy sal nie toelaat dat enige iets haar wegdryf nie, sy sal veg vir dit wat sy weet haar hele lewe is, Matthew en […]
Waar Liefde Begin – Hoofstuk 5
Hoofstuk 5 — ʼn Nuwe Kameradie Einde September, terwyl die natuur verander van bruin na die ongelooflike kleure van die lente weet Laurie dat sy fokus verloor het oor haar doel met haar verblyf op die bergplaas. Sy gryp elke oomblik aan om saam met Matthew en die seuns te wees. Voel dit of niks […]